kakofonie

die klanke en ritmes van, wel, die lewe

Friday, April 16, 2010

matriek

›
So ek was meer as 'n jaar laas hier. Skande. Ek het besef dis nogals lame om 'n blog te hê sonder om te blog, so nou gaan ek dit doe...
Friday, June 12, 2009

ek het my gunstelinge.

›
So, dit was weer sulke tyd. My gunsteling tyd. Straatligkinders-in-die-Kaap tyd Straatligkinders, Peter Poon 5 Junie 2009 N.G. Kerk Bracke...
Tuesday, May 19, 2009

stemtyd en pret

›
ahoi:) die mk 4de avontoer se reëlings is weer op die been en ons, die fans, kan deel wees van die pret deur vir ons gunsteling te stem op d...
Saturday, May 16, 2009

partykeer vergeet ek ek het 'n blog. dan kyk ek musiekvideos.

›
wow. ek het soort van semi half vergeet van die hele blog-besigheid. oeps! dis amper eksamen. en dit beteken ek gaan alles doen behalwe leer...
Saturday, January 24, 2009

die kuns om eg te wees

›
" huil elke traan, asof jy dit bedoel. soen elke soen, asof jy dit bedoel. liefde is mooi, maar dit kan ook verwoes. jy brand jou hand ...
1 comment:

breek my perke

›
2de dag van nuwe skooljaar. was verveeld in die klas - soos verwag. toe kom hierdie lukrake gediggie tydens engelse periode by miss pis (pis...
Friday, January 9, 2009

nefie en niggie. boetie en sussie. lian en lara.

›
dis eintlik al wat ek wou sê. gaan dinsdag hermanus toe - behoort 'n paar behoorlike kiekies daar op te vang. vrede xx
›
Home
View web version

About Me

My photo
Anja
My naam is Anja Morkel. Ek is gebore op Vrydag die 13de. (Ek is nie superstitious nie.) Musiek en woorde is my asem. Dis ook my manier om 'n sense of order te vind in 'n wêreld wat nie altyd sin maak nie. Maar voel die lewe akkoordloos, is daar skoonheid verberg op die aardigste plekke...
View my complete profile
Powered by Blogger.